2 Konings 18:9 Bybel vir Almal (ABA)

In die vierde jaar nadat Hiskia koning geword het, in die sewende jaar nadat Hosea seun van Ela koning van Israel geword het, het koning Salmaneser van Assirië gekom en hy het Samaria van al die kante aangeval.

2 Konings 18

2 Konings 18:8-17