2 Konings 18:5 Bybel vir Almal (ABA)

Hiskia het geglo dat die Here, die God van Israel, sal doen wat Hy gesê het. Daar was voor die tyd van Hiskia en ná sy tyd nie nog ’n koning van Juda soos Hiskia nie.

2 Konings 18

2 Konings 18:1-14