2 Konings 18:21 Bybel vir Almal (ABA)

Jy dink nou Egipte sal jou help, maar Egipte is soos ’n riet-kierie wat gebreek het. As jy op die riet druk, dan steek dit jou hand stukkend. Die farao, die koning van Egipte, is soos ’n riet-kierie vir almal wat dink dat hy hulle sal help.

2 Konings 18

2 Konings 18:11-28