2 Konings 18:2 Bybel vir Almal (ABA)

Hiskia was 25 jaar oud toe hy koning geword het, en hy was 29 jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma was Abi dogter van Sagaria.

2 Konings 18

2 Konings 18:1-8