2 Konings 18:16 Bybel vir Almal (ABA)

Hiskia het ook in daardie tyd die goudplaat afgehaal wat hy aan die tempel se deure en aan die deure se rame laat sit het. Hy het dit vir die koning van Assirië gegee.

2 Konings 18

2 Konings 18:8-26