2 Konings 17:35 Bybel vir Almal (ABA)

en die Here het ’n verbond gemaak met hom. Die Here het vir hulle gesê: “Julle mag nie ander gode dien nie en julle mag nie vir hulle buig nie en julle mag nie vir hulle offer nie.

2 Konings 17

2 Konings 17:33-41