2 Konings 17:32 Bybel vir Almal (ABA)

Maar hierdie mense het ook die Here gedien en hulle het hulle eie priesters gekies en aangestel. Die priesters het gewerk in die tempels by die offer-plekke.

2 Konings 17

2 Konings 17:23-36