2 Konings 17:28 Bybel vir Almal (ABA)

Een van die priesters wat uit Samaria gekom het, het toe teruggegaan en hy het in die stad Bet-El gaan woon. Hy het vir die mense geleer hoe hulle die Here moet dien.

2 Konings 17

2 Konings 17:21-30