2 Konings 17:14 Bybel vir Almal (ABA)

Maar die mense van Israel wou nie luister nie, hulle was hardkoppig soos hulle voorvaders. Hulle voorvaders het nie geglo dat die Here sal doen wat Hy sê nie.

2 Konings 17

2 Konings 17:11-22