2 Konings 16:3 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het gedoen soos die konings van Israel, en hy het ook sy seun verbrand. Dit was een van die slegte dinge wat party van die ander volke gedoen het. Die Here het daardie volke weggejaag om plek te maak vir die Israeliete.

2 Konings 16

2 Konings 16:1-13