2 Konings 15:38 Bybel vir Almal (ABA)

Jotam het gesterf, en sy mense het hom begrawe by sy voorvaders in die stad van sy voorvader Dawid. Sy seun Agas het koning geword ná hom.

2 Konings 15

2 Konings 15:28-38