2 Konings 15:2 Bybel vir Almal (ABA)

Ussia was 16 jaar oud toe hy koning geword het en hy was 52 jaar lank koning in Jerusalem. Sy ma was Jekolja, sy was van Jerusalem.

2 Konings 15

2 Konings 15:1-6