2 Konings 15:14 Bybel vir Almal (ABA)

Menahem seun van Gadi het van die stad Tirsa na Samaria gekom. Hy het vir Sallum daar aangeval en doodgemaak. Menahem het koning geword in Sallum se plek.

2 Konings 15

2 Konings 15:6-23