2 Konings 14:26 Bybel vir Almal (ABA)

Die Here het gesien dit gaan sleg met Israel, baie sleg. Daar was toe niemand wat vir Israel kon help nie, nie ’n slaaf of ’n vry mens nie.

2 Konings 14

2 Konings 14:18-29