2 Konings 14:17 Bybel vir Almal (ABA)

Koning Amasia van Juda, seun van Joas, het nog 15 jaar gelewe nadat Joas seun van Joahas koning van Israel gesterf het.

2 Konings 14

2 Konings 14:10-20