2 Konings 13:14 Bybel vir Almal (ABA)

Elisa was baie siek. ’n Kort tyd voordat hy gesterf het, het koning Joas van Israel na hom toe gekom en by hom gehuil en gesê: “My vader, my vader, jy is Israel se oorlogkar en sy soldate op perde!”

2 Konings 13

2 Konings 13:11-18