2 Konings 13:10 Bybel vir Almal (ABA)

Joas seun van Joahas het in Samaria koning van Israel geword in die sewe-en-dertigste jaar nadat koning Joas van Juda begin regeer het. Joas seun van Joahas was 16 jaar lank koning in Samaria.

2 Konings 13

2 Konings 13:4-20