2 Konings 12:16 Bybel vir Almal (ABA)

Mense het ook geld betaal vir skuld-offers en vir sonde-offers, maar die voormanne het nie daardie geld gebruik vir die tempel nie, daardie geld was vir die priesters.

2 Konings 12

2 Konings 12:6-21