2 Konings 10:32 Bybel vir Almal (ABA)

In die tyd toe Jehu koning was, het die Here begin om die land Israel kleiner te maak. Koning Gasael het die mense van Israel oral in die land oorwin.

2 Konings 10

2 Konings 10:29-33