2 Konings 10:27 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het Baäl se klip-paal stukkend geslaan en hulle het die tempel van Baäl afgebreek. Hulle het ’n toilet daarvan gemaak. Dit is vandag nog so.

2 Konings 10

2 Konings 10:26-33