2 Konings 10:21 Bybel vir Almal (ABA)

en Jehu het dit vir al die mense van Israel laat weet. Almal wat vir Baäl gedien het, het gekom. Niemand het by die huis gebly nie. Hulle het na die tempel van Baäl gekom, en die tempel was heeltemal vol, van die een kant tot by die ander kant.

2 Konings 10

2 Konings 10:16-23