Die koning het toe ’n offisier en 50 manne gestuur, en hulle het opgeklim na Elia toe. Elia het bo-op die berg gesit. Die offisier het vir Elia gesê: “Man van God, die koning sê jy moet afkom.”