Gemeente, ek vra nou vir julle om lief te wees vir mekaar. Dit is nie ’n nuwe wet wat ek vir julle gee nie. Ons het hierdie wet van die begin af.