12. Daar is baie ander dinge wat ek ook vir julle wil sê, maar ek wil dit nie in ’n brief skryf nie. Ek hoop ek sal na julle toe kan kom. Dan kan ons met mekaar praat en dan sal ons almal baie bly wees.
13. God het ook ons gemeente gekies. Al die gelowiges in ons gemeente stuur groete vir julle.