1 Timoteus 2:11 Bybel vir Almal (ABA)

Wanneer die gemeente bymekaar is, dan moet ’n vrou stil en gehoorsaam wees, sy moet altyd luister na wat die leiers in die gemeente sê.

1 Timoteus 2

1 Timoteus 2:9-15