1 Samuel 9:4 Bybel vir Almal (ABA)

Saul en die slaaf het by die Efraim-berge verbygegaan en toe verby die Salisa-distrik, maar hulle het nie die donkies gekry nie. Toe het hulle verby die Saälim-distrik en verby die Jemini-distrik gegaan, maar hulle het die donkies ook nie daar gekry nie.

1 Samuel 9

1 Samuel 9:1-7