1 Samuel 9:11 Bybel vir Almal (ABA)

Terwyl hulle teen die heuwel opgaan na die stad, kry hulle meisies wat uitgaan om water te skep. Hulle het vir die meisies gevra: “Is die siener hier?”

1 Samuel 9

1 Samuel 9:1-21