1 Samuel 7:9 Bybel vir Almal (ABA)

Samuel het ’n lam geneem wat nog aan sy ma gedrink het en hy het die lam ge-offer. Dit was ’n brand-offer vir die Here. Samuel het gebid en gevra dat die Here hulle moet help, en die Here het geluister na sy gebed.

1 Samuel 7

1 Samuel 7:3-14