1 Samuel 7:6 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het toe by Mispa bymekaargekom en water geskep en vir die Here drank-offers uitgegooi. Hulle het daardie dag gevas en gesê: “Ons het sonde gedoen teen die Here.”Samuel was die leier van die Israeliete in Mispa.

1 Samuel 7

1 Samuel 7:1-10