1 Samuel 6:3 Bybel vir Almal (ABA)

Die priesters en die waarsêers het gesê: “Julle moenie die kis van die God van Israel terugstuur en niks daarmee saamstuur nie. Julle moet vir Hom ’n skuld-offer saam met die kis stuur. Dan sal julle gesond word en dan sal julle weet hoekom Hy julle so swaar laat kry het.”

1 Samuel 6

1 Samuel 6:1-10