1 Samuel 6:21 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle stuur toe boodskappers na die mense van die stad Kirjat-Jearim en sê vir hulle: “Die Filistyne het die kis van die Here teruggebring. Julle moet dit kom haal en na julle toe neem.”

1 Samuel 6

1 Samuel 6:11-21