1 Samuel 6:19 Bybel vir Almal (ABA)

Die mense van die stad Bet-Semes het gekyk na die kis van die Here, en toe het die Here 70 van hulle laat sterf. Die mense van Bet-Semes het gehuil en getreur omdat die Here so baie van hulle laat sterf het

1 Samuel 6

1 Samuel 6:13-21