1 Samuel 6:1-2 Bybel vir Almal (ABA)

1. Die kis van die Here was sewe jaar lank in die land van die Filistyne.

2. Toe het die Filistyne hulle priesters en waarsêers geroep en vir hulle gevra: “Wat moet ons doen met die kis van die Here? Sê vir ons wat ons moet saamstuur wanneer ons dit terugstuur na sy plek.”

1 Samuel 6