Toe hulle sien wat gebeur het, het die mense van Asdod gesê: “Die kis van die God van Israel moenie by ons bly nie, want Hy laat ons en ons god Dagon baie swaar kry.”