1 Samuel 5:10 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het toe die kis van God na die stad Ekron gestuur, maar toe dit daar kom, het die mense van Ekron geskree en gesê: “Hulle het die kis van die God van Israel hiernatoe gebring om ons almal te laat sterf.”

1 Samuel 5

1 Samuel 5:8-12