1 Samuel 4:6 Bybel vir Almal (ABA)

Die Filistyne het gehoor die Israeliete skree en hulle wil weer begin veg. Hulle het gevra: “Hoekom skree die Hebreërs so?”Toe die Filistyne hoor dat die kis van die Here in die kamp van die Israeliete gekom het,

1 Samuel 4

1 Samuel 4:2-12