Sy het begin sterf, en die vroue by haar het gesê: “Jy moenie bekommerd wees nie, jy het ’n seun gekry.”Sy het nie geantwoord nie, en dit het gelyk of sy hulle nie hoor nie.