1 Samuel 4:17 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê die boodskapper: “Die Israeliete het gevlug vir die Filistyne. Baie manne het gesterf. Jou twee seuns Hofni en Pinehas is ook dood. En die Filistyne het die kis van God gevat.”

1 Samuel 4

1 Samuel 4:12-19