1 Samuel 4:10 Bybel vir Almal (ABA)

Die Filistyne het geveg, en hulle het die Israeliete weer oorwin. Die Israeliete het huis toe gevlug. Baie Israeliete het gesterf, 30 000 is dood.

1 Samuel 4

1 Samuel 4:4-16