1 Samuel 31:9 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het Saul se kop afgekap en hulle het sy wapens gevat. Hulle het dit in Filistyne-land rondgestuur om die goeie nuus te bring in die tempels van hulle afgode en vir hulle mense.

1 Samuel 31

1 Samuel 31:3-10