1 Samuel 31:13 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het die bene wat oor was, geneem en hulle het dit begrawe onder die tamariskboom in Jabes. Daarna het hulle sewe dae lank gevas.

1 Samuel 31

1 Samuel 31:7-13