1 Samuel 31:1 Bybel vir Almal (ABA)

Die Filistyne het oorlog gemaak teen die Israeliete. Die manne van Israel het gevlug vir die Filistyne, en die Filistyne het baie Israeliete doodgemaak op Gilboa-berg.

1 Samuel 31

1 Samuel 31:1-9