1 Samuel 30:26 Bybel vir Almal (ABA)

Toe Dawid terugkom in Siklag, het hy van die goed gestuur vir sy vriende, die leiers van Juda, en hy het vir hulle gesê: “Hier is vir julle ’n present, dit is party van die goed wat ons gevat het van die vyande van die Here.”

1 Samuel 30

1 Samuel 30:24-31