1 Samuel 30:23 Bybel vir Almal (ABA)

Maar Dawid het gesê: “Vriende, julle moenie so doen met die goed wat die Here vir ons gegee het nie. Hy het ons beskerm en Hy het ons laat wen teen die Amalekiete wat na ons toe gekom het.

1 Samuel 30

1 Samuel 30:18-27