1 Samuel 30:20 Bybel vir Almal (ABA)

Hy het die skape en bokke en beeste gevat en hy het hulle voor die ander diere verder gejaag. Die mense het gesê: “Dit is die goed wat Dawid gevat het.”

1 Samuel 30

1 Samuel 30:19-25