1 Samuel 30:2 Bybel vir Almal (ABA)

Hulle het al die vroue wat in die stad was, gevang en weggevat. Hulle het niemand doodgemaak nie, hulle het die vroue voor hulle laat loop en hulle het verder gegaan.

1 Samuel 30

1 Samuel 30:1-7