1 Samuel 28:7 Bybel vir Almal (ABA)

Saul het toe vir sy amptenare gesê: “Julle moet vir my sê waar is ’n vrou wat met die geeste van dooie mense praat, ek wil vir haar vra wat ek moet doen.”Sy amptenare het vir hom gesê: “Daar is so ’n vrou in En-Dor.”

1 Samuel 28

1 Samuel 28:6-10