1 Samuel 28:13 Bybel vir Almal (ABA)

Die koning het vir haar gesê: “Jy moenie bang wees nie. Wat sien jy?”Die vrou het gesê: “Ek sien ’n gees wat uit die aarde kom.”

1 Samuel 28

1 Samuel 28:4-20