1 Samuel 27:3 Bybel vir Almal (ABA)

Dawid en sy manne het by Akis in Gat gaan woon. Elke man het ook sy huisgesin saamgeneem. Dawid se twee vroue was Aginoam van die stad Jisreël en Abigajil, die weduwee van Nabal van die stad Karmel.

1 Samuel 27

1 Samuel 27:2-10