1 Samuel 26:8 Bybel vir Almal (ABA)

Toe sê Abisai vir Dawid: “God het jou vandag gehelp om jou vyand te vang. Ek sal hom met my spies in die grond vassteek. Ek sal dit net een maal doen, dan sal hy dood wees.”

1 Samuel 26

1 Samuel 26:3-15